Rook en die gebruik van alkohol op die skoolterrein is verbode. U is welkom om na afloop van die eerste rugbyspan se wedstryd by Klub600 ‘n drankie te kom geniet.
Please note that neither smoking nor drinking is permitted on the school premises. Anyone is welcome to come and enjoy a drink at Klub600 (south western corner of the main field) after the first team match.
Rugby-afrigters en personeel is welkom om met hul aankoms by die Affie-afrigters in die Appelkas vir tee en koffie aan te sluit.
Personeel wat werk met spanne wat by Pretoria Rugbyklub (buite die perseel) speel, kan tee en koffie by Puzzles geniet.
Hokkie-afrigters kan tee en koffie by Vincent`s geniet.
Rugby coaches and staff are welcome to join the Affie coaches in the Appelkas on arrival for tea and coffee.
Staff working with teams playing at Pretoria Rugby Club (off premises) may enjoy tea and coffee at Puzzles.
Hockey coaches can enjoy tea or coffe at Vincent’s.
Busse kan in Walton Jamesonlaan, by die ingang van Klub 600 parkeer.
Buses can park on Walton Jameson Avenue, at the entrance to Klub 600.
RUGBY:
Agter die hoofpawiljoen van die A-veld.
Behind the main pavilion of the A-field.
HOKKIE:
Op die skoolgronde van AHMP – Hoofgebou van die hokkie-Astro.
ADDISIONELE INLIGTING:
Let asb. daarop dat die swembad te alle tye buite perke is.
ADDITIONAL INFORMATION:
Please note that the swimming pool and surrounds are out of bounds at all times.
RUGBY:
Die “Appelkas” op die noord-oostelike hoek van die A-veld.
“1920” langs die C-veld.
“Puzzles” by Pretoria Rugbyklub.
HOKKIE:
“Vincent’s”, noord-oos van die Affie-Astro.