Die Affie-drumline onder die leiding van me. Ronel du Plessis, perkussie-onderwyser, het die seuns by vanoggend se byeenkoms op die A-veldpawiljoen op drie werke trakteer.
EEUFEES IN 2020 Funksies en byeenkomste Daar word verskeie funksies en byeenkomste vir 2020 beplan waarby oud-Affies kan inskakel om die skool se 100ste verjaarsdag