Nuusbriewe

Affie drumline.

Die Affie-drumline onder die leiding van me. Ronel du Plessis, perkussie-onderwyser, het die seuns by vanoggend se byeenkoms op die A-veldpawiljoen op drie werke trakteer.

Lees meer »