Vakante Beheerliggaamposte

POS 1: FISIESE WETENSKAPPE

Aflospos vir gr. 8 tot 10 van Januarie tot Julie of Oktober 2022

Vereistes:

Toepaslike ervaring

Na-uurse betrokkenheid soos ooreengekom

Aansoeke en sluitingsdatum:

Volledige CV met bewys van kwalifikasies moet voor of op Donderdag 18 November aan elmarie.vanloggerenberg@affies.co.za gestuur word.

Diensaanvaarding:

1 Januarie 2022

Aansoekers wat nie teen Maandag 22 November gekontak is nie, se aansoeke was onsuksesvol.

 

 

POS 2: KLAS-ASSISTENT VIR RTT EN IT

Vereistes:

Rekenaarvaardigheid, ‘n goeie kennis van Excel, Word en Access

Basiese “Help desk”-kennis

Goeie navorsings- en administratiewe vaardighede

Aanbevelings: RTT as vak op skool en kennis van Robotica en hommeltuie

Na-uurse betrokkenheid soos ooreengekom

Aansoeke en sluitingsdatum:

Volledige CV met bewys van kwalifikasies moet voor of op Donderdag 18 November aan hannie.vandermerwe@affies.co.za gestuur word.

Diensaanvaarding:

1 Januarie 2022

Aansoekers wat nie teen Maandag 22 November gekontak is nie, se aansoeke was onsuksesvol.