Vakante koshuispos
June 8, 2022 June 9, 2022 / Koshuis
VAKANTE KOSHUISPOS: Junior Voedseldiensbestuurder
Verantwoordelikhede:
• Toesig oor kombuis en eetsaal
• Toesighoudende beheer oor kombuispersoneel
• Skakeling met personeel en leerders
• Beplanning van weeklikse spyskaarte, ook vir funksies en besoekers (in samewerking met senior voedseldiensbestuurder)
• Aanvra van voorraad soos deur senior voedseldiensbestuurder bepaal.
• Hantering, voorbereiding en bediening van voedsel volgens voorgeskrewe vereistes
• Byhou van statistiek oor voorraadverbruik
• Voorraadopname van voedsel, eetgerei en toerusting (in samewerking met senior voedseldiensbestuurder)
• Kennis van skoonmaakprosedure
• Administratiewe take verbonde aan voedseldiens
• Take soos deur die senior voedseldiensbestuur bepaal word
Diensaanvaarding: 1 Julie
CV’s moet voor of op Sondag 12 Junie aan noline.fourie@affies.co.za gestuur word.
Navrae: Noline Fourie, (012) 344-3805 (skoolure).