Jongste nuus

Search
Algemeen

Affies verwelkom nuwe personeel

Permanente aanstellings: Affies verwelkom graag vir me. Zydra Hattingh (Geskiedenis), mnr. Derek van der Merwe (Lewenswetenskappe) en me. Carlize Wannenburg (Wiskunde) terug as permanente onderwysers.

Lees meer »
Akademie

Matriekuitslae, 2025

Baie geluk aan Affies se matriekgroep van 2025. Al die graad 12’s (294 leerders) het die Nasionale Senior Sertifikaat geslaag – 96,3% van hulle mét

Lees meer »