Jongste nuus

Sport

Affie-Astro word opgeknap

Die o/19-oefengroep het op 2 Februarie met ‘n vaardigheidsoefening die nuwe oppervlakte van die Affie-Astro ingewy. Die water- en dreineringstelsels is ook verbeter. Die Astro,

Lees meer »
Akademie

Matriekuitslae, 2021

Die 269 matrieks van 2021 het uitsonderlik presteer en het ‘n slaagsyfer van 100% behaal. 91% van die matriekgroep slaag met universiteitstoelating. Die groep behaal

Lees meer »
Algemeen

Affie-gholfdag

Op 10 November 2021 bied die skool sy jaarlikse gholfdag by die Woodhill Buiteklub aan. Daar is ‘n haelgeweerbegin om 11:00. Die kompetisieformaat is Beterbal

Lees meer »