Jongste nuus

Skaak-kampioenskap
Die eerste interne Affie-kampioenskap vir skaakspelers is op Donderdag, 28 Oktober in die rugbyklubhuis gespeel. Die toernooi het uit vyf rondtes Swiss-formaat 30:30 tyd bestaan

Conspirito-debatskompetisie
In die eerste jaar van die Conspirito-debatskompetisie het Affies twee podiumplekke in die finale ronde van dié kompetisie behaal.Jacques Ferreira en Neil Grobbelaar het as

Chrisjan Maas op Sonskyn-toer
Chrisjan het op uitnodiging aan ‘n Sonskyn-reeks toernooi deelgeneem.Die Blair Atholl-Kampioenskap het van 21 – 24 Oktober plaasgevind. Chrisjan, wat as amateur deelgeneem het, eindig

Nuwe bouprojekte vir 2022
Ten einde Affies se onderrigfasiliteite vérder te verbeter, neem bouwerk aan 14 nuwe klaskamers in 2022 ‘n aanvang. Die nuwe gebou word op die

Affie-sportpersoneel provinsiaal aangestel
Mnr. Niell Jacobs is onlangs as die agterlyn-afrigter van die Bulle se Grant Khomo o/16-span aangewys. Mnr. Pieter Cronje is as die CSA TAP Lead

Rhodes Universiteit Hoërskole Vasvra
Hierdie nasionale vasvrakompetisie het op 14 Oktober aanlyn plaasgevind. Affies het ’n span elk in die junior en senior afdeling ingeskryf. Die junior span, bestaande uit