Jongste nuus

Atletiekspan wen NWU-Superinterhoër
Die atlete het nog genoeg in die tenk gehad vir ‘n laaste interhoër vir die seisoen, en hulle het hom laat tel! Na ‘n dag

2021-Matrieks by SOS-Prysuitdeling vermeld
Die 2021-matrieks het eretoekeninnings ontvang by die Skole Ondersteuningsentrum se jaarlikse akademiese prysuitdeling. Lees gerus die volledige verslag deur hierdie skakel te volg: SOS-Verslag

Atletiekspan kraai koning by Pilditch
Alhoewel daar geen leerder toekouers was nie het die Affie-atlete nie net op die baan en veld presteer nie, maar ook die skool se gees

Affies wen Sweminterhoër
Die swemspan het op 14 Februarie die seunsafdeling van die Pretoria A-bondinterhoër by die Hillcrest-swembad gewen. Ongelukkig was daar geen toeskouers toegelaat nie. Baie geluk

Affie-Astro word opgeknap
Die o/19-oefengroep het op 2 Februarie met ‘n vaardigheidsoefening die nuwe oppervlakte van die Affie-Astro ingewy. Die water- en dreineringstelsels is ook verbeter. Die Astro,

Matriekuitslae, 2021
Die 269 matrieks van 2021 het uitsonderlik presteer en het ‘n slaagsyfer van 100% behaal. 91% van die matriekgroep slaag met universiteitstoelating. Die groep behaal