Jongste nuus

Sweminterhuis vind plaas by AHS
Die interhuis swemgala was vanjaar in die skool se swembad beslis. Ongelukkig kon die Hillcrest Swembad nie gebruik word nie, wat die akkomodasie van toeskouers

Koshuis wen interhuis atletiek
Vrydag, 14 Januarie, se interhuis was een om te onthou! Reeds voor skool kon ’n mens sien hier kom ’n ding toe almal in groot

Stroom-op, November 2021
Volg die skakel vir die tweede uitgawe van Stroom-Op vir 2021: Stroom-op, November 2021

Affie-gholfdag
Op 10 November 2021 bied die skool sy jaarlikse gholfdag by die Woodhill Buiteklub aan. Daar is ‘n haelgeweerbegin om 11:00. Die kompetisieformaat is Beterbal

Skaak-kampioenskap
Die eerste interne Affie-kampioenskap vir skaakspelers is op Donderdag, 28 Oktober in die rugbyklubhuis gespeel. Die toernooi het uit vyf rondtes Swiss-formaat 30:30 tyd bestaan

Conspirito-debatskompetisie
In die eerste jaar van die Conspirito-debatskompetisie het Affies twee podiumplekke in die finale ronde van dié kompetisie behaal.Jacques Ferreira en Neil Grobbelaar het as