Affies se Opedag vind vanjaar op Woensdag, 13 April plaas, tussen 13:00 en 18:00 plaas.
Program:
13:00 Terrein open vir besoekers
Verversings in kafeteria
Begeleide toere van die saal af:
13:20-14:20 Toer 1
13:30-14:30 Toer 2
13:40-14:40 Toer 3
13:50-14:50 Toer 4
14:50-15:00 Kooroptrede in die saal
15:00-15:30 Hoof aan die woord in die saal
Begeleide toere van die saal af
15:30-16:30 Toer 5
15:40-16:40 Toer 6
15:50-16:50 Toer 7
17:00-17:30 Hoof aan die woord in die saal
17:30-18:00 Verkorte toer (koshuise uitgesluit) op versoek