Klubs

KLUB 600

Klub 600 is die Afrikaanse Hoër Seunskool se Rugby Ondersteunersklub wat onstaan het uit die ouer-onderwysersreëlingskomitee vir die 1997 toer van die eerstespan na Groot Brittanje.

Die Klub is na afloop van die toer formeel gekonstitueer en funksioneer as ‘n Rugby Ondersteunersklub van die Afrikaanse Hoër Seunskool.

Marathonklub