Opedag, 2025

PROGRAM

14:00 – 16:30
• Terreintoere – besoekers word deur die skoolterrein begelei.
• Besoekpunte vir alle kultuur- en sportaktiwiteite in die vierkant

16:30
• Hoof aan die woord in die skoolsaal.