Graad 8-inligting: 2027 Graad 8 Inligtingsgids Belangrike datums: Afsprake vir die klerewinkelVanaf 1 NovemberKooroudisies vir 202710 tot 18 NovemberMusiekoudisies vir 202726 en 27 NovemberHokkie- en rugbyoriënteringsdag28 NovemberInligtingsessie vir ma’s28 November Inligting oor bogenoemde gebeure sal aan ouers gestuur word sodra hul seun by AHS geregistreer is.