Dewald Brevis weer in SA o/19-krieketspan

Dewald Brevis, graad 12, is weer by die SA o/19-krieketspan ingesluit vir hul deelname aan die senior provinsiale T20 Uitklopreeks.
 
In hierdie reeks sal die span teen beroepspelers in spanne soos Eastern Storm, die Imperial Lions en die Hollywoodbets Dolphins te staan kom.
 
Ons sien uit na sy vertoning in hierdie reeks.