Graad 8-inligting: 2027

Belangrike datums:

Afsprake vir die klerewinkel

Vanaf 1 November

Kooroudisies vir 2027

10 tot 18 November

Musiekoudisies vir 2027

26 en 27 November

Hokkie- en rugbyoriënteringsdag

28 November

Inligtingsessie vir ma’s

28 November

Inligting oor bogenoemde gebeure sal aan ouers gestuur word sodra hul seun by AHS geregistreer is.