Projekte

Wildsfees

Die Wildsfees is ‘n gesamentlike projek van die Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool  en word jaarliks op AHS se B- en C-rugbyvelde aangebied.

Dit is dié sosiale gebeurtenis van die jaar op die Affie-kalender en beloof om hierdie jaar net so opwindend soos in die verlede te wees. Die Affie-Wildsfees is deel van die Affie-tradisie, alles te danke aan ouers en ons gemeenskap se lojale ondersteuning.