Dewald Brevis in SA o/19-Krieketspan

Dewald Brevis, gr. 12, is Sondag by die SA o/19-krieketspan ingesluit. Hierdie jong span gaan binnekort teen gekombineerde senior provinsiale spanne meeding. Ons hou sy loopbaan met groot verwagting dop.