Affie-afrigter aangestel as voorspelerafrigter by BB o/21

Mnr. Jaco Koch, afrigter van die Witbulle, is onlangs deur die BBRU as die voorspelerafrigter van die 2020 Blou Bulle o/21-span aangewys. Ons wens hom alle sterkte toe!

Volg hierdie skakel vir die volledige artikel: