Die Atletiek Gauteng-Noord Kampieonskap het op Saterdag 27 Maart plaasgevind. Baie geluk aan die volgede seuns wat medaljes ontvang het:
BRONS MEDALJES :
- Stefan Venter (verspring o/20)
- Waldo Roos (gewigstoot o/20)
- Hencu Lamberts (diskus o/16)
- Marx Nel (200 m o/18)
- Werner Gouws (400 m o/16)
- Tiaan de Wet (400 m-hekkies o/18)
- Tiaan Barkhuizen (hoogspring o/18)
- Anrigh van Graan (verspring o/16)
- Armand Duffy (hoogspring o/16)
SILWER MEDALJES:
- Hencu Lamberts (gewigstoot o/16)
- Waldo Roos (diskus o/20)
- Johandré Pienaar (spiesgooi o/16)
- Ian Lamberts (hoogspring o/16)
GOUE MEDALJES:
- Jordan Meyer (gewigstoot o/16)
- Heinrich Davel (110 m-hekkies o/18)