Baie geluk en sterkte aan die Affie-atlete wat Gauteng Noord by die ASA Kampioenskap (7 -10 April 2021) in die Paarl gaan verteenwoordig:
- Hencu Lamberts (gewigstoot & diskus)
- Jordan Meyer (gewigstoot)
- Justin van Vuuren (300m hekkies)
- Tiaan Barkhuizen (hoogspring)
- Heinrich Davel (110m hekkies)
- Tiaan de Wet (400m hekkies)
- Marx Nel (200 en 400m)
- Johandré Pienaar (spiesgooi)
- Waldo Roos (gewigstoot & diskus)
- Anroux van Zyl (diskus)
- Van Reenen Kruger (400m hekkies)
- Duncan Robertson (110m hekkies & spiesgooi)