Chrisjan Maas op Sonskyn-toerSport / October 25, 2021 October 25, 2021 Chrisjan het op uitnodiging aan ‘n Sonskyn-reeks toernooi deelgeneem.Die Blair Atholl-Kampioenskap het van 21 – 24 Oktober plaasgevind. Chrisjan, wat as amateur deelgeneem het, eindig die toernooi in die algehele 12de plek. Foto: GolfRSA