Alhoewel daar geen leerder toekouers was nie het die Affie-atlete nie net op die baan en veld presteer nie, maar ook die skool se gees laat voortleef en hul spanmaats aangemoedig.
Baie dankie aan elke atleet en afrigter vir jul harde werk en dat jul die Affie-vlag weer hoog laat wapper het.
BYEENKOMSUITSLAG:
Trofeë is vir die volgende afdelings verower:
Beste spronge
Beste hekkies
Beste naelope
Beste worpe en
Wenner van die seunskompetisie
Uitsonderlike prestasies op die dag:
Naam en Van
Item
Oud
Tyd/Afstand
Jordan Meyer
Gewigstoot
0/15
19.33m
Andru Van Zyl
Diskus
0/15
58.20m
Hencu Lamberts
Gewigstoot
0/16
18.81m
Dieter Schubert
Gewigstoot & Diskus
0/17
17.08m & 54.82m
Die volgende seuns verdien vermelding:
Francois Boshoff
0/14
Verspring, 300m Hekkies en 400m
Lucan Kotze
0/14
100m Hekkies
Bjorn Erlank
0/14
800 en 1500m
Wealon Swart
0/14
100 en 200m
Tylo Fisher
0/15
100m Hekkies
Werner Gouws
0/15
400, 800 en 1500m
Iddo van Daalen
0/15
1500m
Regardt Hattingh
0/15
3000m
Divan de Vries
0/16
1500m
Matthew Endrody
0/17
1500 en 3000m
Ian Van Heerden
0/19
1500 en 3000m
Rolf Winterbach
0/19
1500m
Die uitslae was soos volg:
AFRIKAANS HOËR SEUNSKOOL, 1362
DIE HOëRSKOOL MENLOPARK, 1229
PRESTIGE COLLEGE, 1115
HOëRSKOOL WATERKLOOF, 1085
HOëRSKOOL ZWARTKOP, 1015
HOëRSKOOL GARSFONTEIN, 966
HOëRSKOOL MONTANA, 784
HOëRSKOOL OOS-MOOT, 759
Baie dankie aan mnre. Deale, Bonnema, Maritz, Grimes, Van der Merwe en mee. Raath, Van der Merwe, Pelser vir jul harde werk.