Affie-sportpersoneel provinsiaal aangestel

Mnr. Niell Jacobs is onlangs as die agterlyn-afrigter van die Bulle se Grant Khomo o/16-span aangewys.

Mnr. Pieter Cronje is as die CSA TAP Lead (Talent Acceleration Programme) vir die Titans, voorheen bekend as die Titans Scout, aangestel.