Stroom-op, April 2021
Stroom-op, April 2021 Read More »
Volg die skakel vir die eerste uitgawe van Stroom-Op vir 2021:
Stroom-op, April 2021 Read More »
Woodlands Junior Masters Toernooi Read More »
Vlak 3 (Level 3):
Gavin Robberts:
5de plek in 50 m rugslag
Chris-Jan Daling:
4de plek in 100m rugslag
6de plek in 200m vryslag
5de plek in 50m borslag
Adriaan van Niekerk:
2de plek in 50m vryslag
1ste plek in 100m vryslag
2de plek in 50m borslag
Eckard Janse van Vuuren:
35ste plek in 50m vryslag
25ste plek in 200m vryslag
34ste plek in 100m vryslag
SA Junior Nasionale Kampioenskap:
Markus Nel:
7de plek in 100m borsslag
7de plek in 50m borsslag
6de plek in 200m borsslag
Manus van Vuuren:
6de plek in 100m vryslag
Ricardo Rebelo:
11de plek in 200m vryslag
11de plek in 100m vryslag
5de plek in 50m borsslag
7de plek in 200m borsslag
Chris-Jan Daling:
14de plek in 200m vryslag
19de plek in 100m vryslag
13de plek in 50m borsslag
André van den Heever:
2de plek in 50m rugslag
5de plek in 100m vlinderslag
1ste plek in 100m rugslag
1ste plek in 50m vryslag
2de plek in 200m rugslag
Christiaan Esterhuysen:
5de plek in 50m rugslag
4de plek in 100m rugslag
3de plek in 200m rugslag
Markus Booysen:
11de plek in die 100m borsslag
6de plek in 100m vryslag
4de plek in 50m vryslag
SA Senior Nasionale Kampioenskap:
Hano Kruger:
8ste plek in 50m Vryslag (3de Youth Elite)
Janno Bouwer:
15de plek in 400m vryslag
Manus van Vuuren:
40ste plek in 100m vryslag
10de plek in 50m vryslag
Richardt Beineke:
48ste plek in 100m vryslag
4de plek in 800m vryslag (1ste Youth Elite)
20ste plek in 50m borsslag
11de plek in 400m vryslag (2de Youth Elite)
Markus Nel
13de plek in 100m borsslag
33ste plek in 200m individuele wisselslag
16de plek in 50m borsslag
André van den Heever:
26ste plek in 50m borsslag
29ste plek in 100m rugslag
Swemuitslae, Maart – April Read More »
Affies se atlete het puik gevaar in die onlangse Nasionale Kampioenskap wat deur Atletiek Suid-Afrika aangebied is.
Baie geluk aan die volgende seuns:
VIERDE PLEKKE:
Duncan Robertson (spiesgooi, o/20)
Hencu Lamberts (diskus o/16)
BRONS:
Johanré Pienaar (spiesgooi, o/18)
Jordan Meyer (gewigstoot, o/16)
SILWER:
Van Reenen Kruger (400 m hekkies, o/20)
Hencu Lamberts (gewigstoot, o/16)
GOUD:
Marx Nel (4 x 400 m aflos, o/18)
ASA Nasionale Kampioenskap – Uitslae Read More »
Swem Suid-Afrika het gedurende die afgelope paar weke enkele swem-byeenkomste aangebied. Die Vlak 3 kompetisie het van 20 – 23 Maart plaasgevind. Die SA Junior Nasionale Kampioenskap het van 26 – 28 Maart plaasgevind.
Vlak 3:
Gavin Robberts: 5de plek in 50 m rugslag
Chris-Jan Daling: 4de plek in 100 m rugslag
6de plek in 200 m vryslag
5de plek in 50 m borslag
Adriaan van Niekerk: 2de plek in 50 m vryslag
1ste plek in 100 m vryslag
2de plek in 50 m borslag
Eckard Jansen v Vuuren: 35ste plek in 50 m vryslag
34ste plek in 100 m vryslag
SA Junior Nasionale Kampioenskap
Markus Nel o/17: 7de plek in 100 m borsslag
7de plek in 50 m borsslag
6de plek in 200 m borsslag
Manus van Vuuren o/17: 6de plek in 100 m vryslag
Ricardo Rebelo o/16: 11de plek in 200 m vryslag
11de plek in 100 m vryslag
5de plek in 50 m borsslag
7de plek in 200 m borsslag
Chris Jan Daling o/16: 14de plek in 200 m vryslag
19de plek in 100 m vryslag
13de plek in 50 m borsslag
André v/den Heever o/15: 2de plek in 50 m rugslag
5de plek in 100 m vlinderslag
1ste plek in 100 m rugslag
1ste plek in 50 m vryslag
2de plek in 200 m rugslag
Christiaan Esterhuysen o/14: 5de plek in 50 m rugslag
4de plek in 100 m rugslag
3de plek in 200 m rugslag
Markus Booysen o/14: 11de plek in die 100 m borsslag
6de plek in 100 m vryslag
4de plek in 50 m vryslag
Swemuitslae: Maart 2021 Read More »
Christiaan Maas, gr. 12, het vanaf 23 – 28 Maart op uitnodiging aan ‘n gholftoernooi wat deelvorm van die Sonskyn Toer deelgeneem. Die Serengeti Pro-am Toernooi was oor 5 rondtes op die Serengeti Gholfbaan uitgespeel. Christiaan was een van twee amateur spelers in die veld van 132 deelnemers.
Hy eindig die toernooi in die 32ste posisie.
In die foto veskyn hy met die SA Amateur-beker wat hy vroeër vanjaar gewen het.
Christiaan Maas blink uit in Serengeti Pro-am Read More »



