Jongste nuus

Affies verwelkom nuwe personeel
Permanente aanstellings: Affies verwelkom graag vir me. Zydra Hattingh (Geskiedenis), mnr. Derek van der Merwe (Lewenswetenskappe) en me. Carlize Wannenburg (Wiskunde) terug as permanente onderwysers.

Matriekuitslae, 2025
Baie geluk aan Affies se matriekgroep van 2025. Al die graad 12’s (294 leerders) het die Nasionale Senior Sertifikaat geslaag – 96,3% van hulle mét

Stroom-Op, Derde uitgawe 2025
Volg hierdie skakel om die tweede uitgawe van Stroom-Op vir 2025 onder oë te kry: Stroom-Op

Stroom-Op, Tweede uitgawe 2025
Volg hierdie skakel om die tweede uitgawe van Stroom-Op vir 2025 onder oë te kry: Stroom-Op

Stroom-Op, Eerste uitgawe 2025
Volg hierdie skakel om die eerste uitgawe van Stroom-Op vir 2025 onder oë te kry: Stroom-Op

Affies verwelkom nuwe personeel
Baie welkom aan ons nuwe personeel Voor: Me. Carlize van Deventer (Wiskunde: assistent), me. Dané Heyneke (Afrikaans: aflosonderwyser), me. Ansa Snyman (Rekenaartoepassingstegnologie), me. Zydra Hattingh

