Jongste nuus

Atletiekspan wen twee interhoërs
Pretoria interhoër Vanjaar se sege op die Pilditch-stadion was werklik ‘n Affie-spanpoging. Baie dankie aan elke toeskouer en personeellid wat die atlete so goed ondersteun het. Finale

Matriekuitslae, 2023
Die matrieks van 2023 het op 19 Januarie hul uitslae by die skool kom afhaal. Al 244 kandidate het die Nasionale Senior Sertifikaat geslaag, waarvan

Stroom-Op, November 2023
Volg hierdie skakel om die laaste uitgawe van 2023 se Stroom-Op te lees: Stroom-Op

Affieraad vir 2024 aangekondig
Baie geluk aan die 50 lede van die Affieraad wat die skool in die 2023/2024-ampstermyn gaan lei.

Openbare Redevoerders presteer by ATKV
Vier Affies het Vrydag die woord by die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie by Goudini Spa gevoer, naamlik Alexander Coetzer Kristensen, Wikus Borman, Mpumi Rakhudu

Stroom-Op, Augustus 2023
Volg hierdie skakel na die seuns se uitgawe van die Stroom-Op: Stroom-Op

