Niel Coetzer

Atletiekspan kraai koning by Pilditch

Alhoewel daar geen leerder toekouers was nie het die Affie-atlete nie net op die baan en veld presteer nie, maar ook die skool se gees laat voortleef en hul spanmaats aangemoedig.

Baie dankie aan elke atleet en afrigter vir jul harde werk en dat jul die Affie-vlag weer hoog laat wapper het.

BYEENKOMSUITSLAG:

Trofeë is vir die volgende afdelings verower:

  1. Beste spronge
  2. Beste hekkies
  3. Beste naelope
  4. Beste worpe en
  5. Wenner van die seunskompetisie

 

Uitsonderlike prestasies op die dag:

Naam en Van

Item

Oud

Tyd/Afstand

Jordan Meyer

Gewigstoot

0/15

19.33m

Andru Van Zyl

Diskus

0/15

58.20m

Hencu Lamberts

Gewigstoot

0/16

18.81m

Dieter Schubert

Gewigstoot & Diskus

0/17

17.08m & 54.82m

 

Die volgende seuns verdien vermelding:

Francois Boshoff

0/14

Verspring, 300m Hekkies en 400m

Lucan Kotze

0/14

100m Hekkies

Bjorn Erlank

0/14

800 en 1500m

Wealon Swart

0/14

100 en 200m

Tylo Fisher

0/15

100m Hekkies

Werner Gouws

0/15

400, 800 en 1500m

Iddo van Daalen

0/15

1500m

Regardt Hattingh

0/15

3000m

Divan de Vries

0/16

1500m

Matthew Endrody

0/17

1500 en 3000m

Ian Van Heerden

0/19

1500 en 3000m

Rolf Winterbach

0/19

1500m



Die uitslae was soos volg:

 AFRIKAANS HOËR SEUNSKOOL, 1362

DIE HOëRSKOOL MENLOPARK, 1229

PRESTIGE COLLEGE, 1115

HOëRSKOOL WATERKLOOF, 1085

HOëRSKOOL ZWARTKOP, 1015  

HOëRSKOOL GARSFONTEIN, 966

HOëRSKOOL MONTANA, 784

HOëRSKOOL OOS-MOOT, 759

 

Baie dankie aan mnre. Deale, Bonnema, Maritz, Grimes, Van der Merwe en mee. Raath, Van der Merwe, Pelser vir jul harde werk.

Atletiekspan kraai koning by Pilditch Read More »

Affies wen Sweminterhoër

Die swemspan het op 14 Februarie die seunsafdeling van die Pretoria A-bondinterhoër by die Hillcrest-swembad gewen. Ongelukkig was daar geen toeskouers toegelaat nie.

Baie geluk aan Christiaan Esterhuizen wat as die Junior Victor Ludorum aangewys is.

Duidelik het die naweek se reis na KwaZulu-Natal en die Midmar-myl die span net tot hoër hoogtes aangemoedig.

Finale puntestand:

1. Affies, 395
2. Die Hoërskool Menlopark, 345
3. Pretoria Boys` High, 331
4. Hoërskool Zwartkop, 324
5. Midstream College, 313
6. Hoërskool Garsfontein, 263
7. Cornwall Hill College, 261

Affies wen Sweminterhoër Read More »

Affie-Astro word opgeknap

Die o/19-oefengroep het op 2 Februarie met ‘n vaardigheidsoefening die nuwe oppervlakte van die Affie-Astro ingewy. Die water- en dreineringstelsels is ook verbeter.

Die Astro, wat in 2007 op die perseel van AHMP gebou is, word met die meisieskool gedeel.

Hierdie opknappingswerk is nét betyds afgehandel om te verseker dat die 2022-seisoen op die regte noot begin.

 

Affie-Astro word opgeknap Read More »

Matriekuitslae, 2021

Die 269 matrieks van 2021 het uitsonderlik presteer en het ‘n slaagsyfer van 100% behaal. 91% van die matriekgroep slaag met universiteitstoelating. Die groep behaal saam 563 A-simbole, waarvan 99 A+ (>90%) is.

Die gemiddeld, alle vakke en leerlinge ingereken, was 70%.

Die 2021-matrikulant wat die beste prestasie behaal het is Jan Wiese, wat ook die top-presteerder in Engels (First Additional Language) in Gauteng was.

Jan Wiese, Jonty Bleeker, Paul Sweers, Leander Visser en Aaron Tollig het elkeen 8 onderskeidings behaal.

Jan Wiese

Jonty Bleeker

Paul Sweers

Leander Visser

Aaron Tollig

Baie geluk aan Affies se ses toppresteerders (hoogste gemiddeldes): Jan Wiese (94,3%), SJ Pienaar (93.9%), Jonty Bleeker (92.3%), Paul Sweers (92%), Hanro Louw (90.3%) en Jason van Antwerpen (90%).

Jan Wiese

SJ Pienaar

Jonty Bleeker

Paul Sweers

Hanro Louw

Jason van Antwerpen

Die volgende kandidate het sewe onderskeidings verwerf:

Janno Bouwer
Christoph Brewis
Mark Conradie
Llewellyn Ferreira
Zander Gous
Ruben Joynt
Markus Loots
Hanro Louw
Devon Marneweck
Guihan Mouton
SJ Pienaar
Heindrich Pretorius
Jason van Antwerpen

Ses onderskeidings:

Alex Bond
Nico Booyens
Henk Daling
John Hartslief
Reenen Herbst
Van Reenen Kruger
Wentzel Lotriet
Ruan Mac Leod
Jacques Nell
Reinhard Prenzler
Keagan Redelinghuys
Louruh Scholtz
Wessel van der Nest
Reghard van Rooyen
Wilhelm Warmenhoven

 

Vyf onderskeidings:

Patrick Abbott
Kian Barnard
Reinhardt Bruyns
Rudolph-Johan Cilliers
Jason de Wet
Kruger du Toit
Hanro Esterhuysen
Dian Greyling
Cullen Kilian
Heinrich Loock
Christiaan Snyman
Wernu Snyman
Kyle Sparks
Niklaus Steenekamp
Auleighn van der Wissel
Dirk van Niekerk

Vier onderskeidings:

Louie Barnard
Luke Brand
Ruhan Claassen
Rüdiger Engler
Reghardt Foord
Rudi Greeff
Mattheu Hechter
Hannes Koster
Tian Muller
Hannes Nell
Damian Oosthuizen
Armandt Pelser
Albert Retief
André Smith
Dillon Smith
Riaan van der Walt
Albert van Tonder
Marnus van Tonder

Drie onderskeidings:

Michael Adams
Gerhard Alant
Ludwig Ankiewicz
Xander Bekker
Schalk Bode
Gian de Beer
Mathiam Diedericks
Ethan Geldenhuys
Michael Hempel
Christian Maritz
Ruan Nel
Divan Ras
Pieter Rossouw
Ruan Snyman
Marco Steyn
Henré Sweers
RW van der Wal
Marnitz van Jaarsveld
Stefan Venter
Christian Wagner
Carl Wilcocks

Twee onderskeidings:

Meyer Basson
Jacques Bode
Henro Bouwer
Richard Bulkin
CJ Cronje
Evert Daling
Louwrens de Lange
Nico Els
Julian Engelbrecht
Lourens Erasmus
Riaan Gerber
William Grobler
Van Wyk Grotius
Markus Hay
Robbie Irvine
Rubin Jansen van Vuuren
Tobie Jansen van Vuuren
Hano Kruger
Ruvan Loock
Franco Lottering
Dian Marais
Quewin Nortjé
Derrick Pienaar
Heinrich Rademan
Kéran Schoeman
Jacques Senekal
Jan-Albert Smit
David Smith
Sovann Spangenberg
Marvin Stewart
Kyle van Niekerk
Janco Vosloo

Een onderskeiding:

Cameron Coetzee
Giduan Coetzer
Stephan de Wet
Güan Deutschländer
Louis du Plessis
Jacques Earle
Sebastian Els
Schalk Engelbrecht
Marco Forrester
Conrad Grobler
Gustav Hefer
Divvie Hoffman
Pierre Howell
Francois Jansen van Rensburg
Adrian Joubert
Ruan Koekemoer
Robert Kornet Meyer
Gerhard Lategan
Heinrich Lindeque
Chrisjan Maas
Luan Mc Lachlan
Jean-Pierre Meerholz
Joubert Mills
Ryan Morey
Marcu Olivier
Keanu Peters
Brett Pieterse
Marco Rossouw
Zander Steenkamp
Keagan van de Kraats
Hancke van der Westhuysen
Wessel van Heerden
Nathan van Rooyen
Alan van Tonder
Kiano van Veenhuyzen
Keegan van Zyl
Marnich Visser
Christiaan Williams

Baie geluk aan elkeen van die 2021-groep. Ons beste wense vergesel julle.

Matriekuitslae, 2021 Read More »

Sweminterhuis vind plaas by AHS

Die interhuis swemgala was vanjaar in die skool se swembad beslis. Ongelukkig kon die Hillcrest Swembad nie gebruik word nie, wat die akkomodasie van toeskouers bemoeilik het. Die matrieks was egter toegelaat om die byeenkoms by te woon, en dit het behoorlik gegons soos wat die onderskeie huise hul swemmers ondersteun het.

Vanjaar se kompetisie het maar net weer gewys dat die Koshuis dalk vinnig en sterk is, maar dat jy nie jou geld op hulle moet plaas as dit by ‘n swembad kom nie.

Die Koedoes maak op vir hul derde plek op die atletiekbaan en wen die gala met 440 punte. Die Hartebeeste neem die tweede plek met 397 en die Koshuis moes met 304 punte tevrede wees.

Christian Esterhuysen (gr. 9) word as die Junior Victor Ludorum aangewys, terwyl Richardt Beineke en André van den Heever (albei gr. 12) die toekenning vir die Senior Victor Ludorum deel. Die geesbeker gaan aan die Hartebeeste.
 

Individuele prestasies:

 Juniors

 

Beste junior vryslag

Marcus Booysen

Beste junior borsslag

Christian Esterhuysen

Beste junior rugslag

Christian Esterhuysen

Beste junior vlinderslag

Christian Esterhuysen

Individuele wisselslag: 0/14 en 0/15

Christian Esterhuysen

  

Seniors

  

Beste senior vryslag

Richardt Beineke

Beste senior borsslag

Richardt Beineke

Beste senior rugslag

Richardt Beineke

Beste senior vlinderslag

Manus van Vuuren

Individuele wisselslag: 0/16 tot Ope

Richardt Beineke

  

 Victor Ludorums

Junior Victor Ludorum

Christian Esterhuysen

Senior Victor Ludorum

Richardt Beineke en André van den Heever

Sweminterhuis vind plaas by AHS Read More »