Jongste nuus

Affie-Swemmers kraai koning by Interhoërs
Die A-swemspan het Maandag, 13 Februarie, aan die Pretoria A-interhoër by die Hillcrest-swembad deelgeneem.‘n Klein bende ondersteuners op die pawiljoen het die manne aangespoor. Die

Affies groet Mnr. Deon Botes
Mnr. Deon Botes, Adjunkhoof vir Openbare Betrekkinge en Sport, het aan die einde van verlede jaar ‘n pos as Hoof van Krieket by Paul Roos

Nuwe geboue ingewy
Die 2022-bouprojek is op 26 Januarie formeel afgesluit met die inwyding van die nuwe anneks van die ingangsportaal en 1920 (kafeteria) op die vooraand van

Matriekuitslae, 2022
‘n Hartlike woord van gelukwensing aan die matrieks van 2022 en hulle onderwysers met die voortreflike uitslae. Die groep van 235 kandidate het ‘n 100%-slaagsyfer

Affies verwelkom
‘n Hartlike woord van welkom aan al ons nuwe personeel wat by Affies aangesluit het. Ons wens hulle ‘n lang en suksesvolle loopbaan hier by

Stroom-op, November 2022
Volg gerus hierdie skakel vir die seuns se uitgawe van die Stroom-Op: Stroom-Op

